Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Hart se punt " deur DONALD RIEKERT
" Hart se punt " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97358] Sat, 28 August 2004 12:21
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
HART SE PUNT
Donald Riekert

Maar as jy vir my doekpot bak
onder deurdag se kameeldoringkool
pak die lewer en die niertjies
in die gemsbok se skof
alles fyngemaak met ui
hart se punt
ingeknoop met die riem
En as ek na heeldag se jag
koel kalbas kom drink
sal jy met jou loshand
hart se punt
oopknoop vir my
Vorige onderwerp: " Soebatsfontein " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: " Halfmens " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 03:05:40 UTC 2024